Panoramiese uitsig oor die hawe van Durban. Regs bo is die hotelle en geboue langs die Marine Parade terwyl die middestad links bo sigbaar is. Die foto is geneem vanaf "The Bluff", 'n bekende landmerk in Durban.
Submitted by atom on Sun, 24/05/2020 - 20:56