G Cronje-versameling

Identity
Identifier: 
INE001 #_#_PV190_#
Start Date: 
End Date: 
Level of Description: 
Item
Context
Description
Archivist's notes: 

Toestemming vir die raadpleging van hierdie versameling word deur die Direkteur van INEG verleen, na voltooiing van die voorgeskrewe aansoekvorms.
Geoffrey Cronje is op 30 Desember 1907 op Barrydale, Kaapprovinsie, gebore. Hy het sy skoolopleiding ontvang by die plaasskool De Draai in die Riversdal-distrik en daarna aan die Riversdal Seunsskool. Hy behaal sy M.A.-graad in 1929 aan die Universiteit van Stellenbosch. Hierna vertrek hy na Amsterdam waar hy die grade Drs. Paed. (1931) en D. Litt. et. Phil. (1933) behaal. Vanaf 1934 is hy verbonde aan die Universiteit van Pretoria as professor en hoof van die departement Sosiologie. Hy beklee die pos tot in 1966, waarna hy aangestel word as hoof van die departement Oramatologie. Sedert 1961 tree hy ook op as voorsitter van die Fakulteit van Geesteswetenskappe.
-- Artikel i.s. huldiging van NP van Wyk Louw (1970).

Administration
Type of Archive: 
Private Collection