CLANWILLIAM HIGH SCHOOL HOERSKOOL CLANWILLIAM

Identity
Identifier: 
ZA HER #_#_23/1935: 142_#
Start Date: 
End Date: 
Level of Description: 
Item
Context
Description
Archivist's notes: 

Application/Aansoek: GN/GK 1243: GG/SK 2795: 1940-07-26. Registration/Registrasie: GN/GK 1779: GG/SK 2825: 1940-11-08. Date of certificate/Datum van sertifikaat: 1940-11-20. (A) File/Leernr.: H4/3/1/216
Items registered/Items geregistreer: Naam, uniform en wapen.
-- NAME/NAAM: Hoerskool Clanwilliam
-- UNIFORM (COLOURS)/UNIFORM (KLEURE): Kleurbaadjie: bestaande uit 'n samestelling van die volgende kleure:- Op 'n marineblou agtergrond met tussenruimtes van 2 3/8 duim 'n reeks koningsblou vertikale strepe 1/2 duim breed.
-- BADGE/WAPEN: 'n Ligte blou skild met 'n buitenste rand van roomkleur en 'n binneste rand van koningsblou; die boonste deel bevat 'n voorstelling van die Clanwilliamberge en die ondergaande son; die onderste linker- en regterafdelings bevat voorstellings onderskeidelik van 'n lamp van geleerdheid in roomkleur en 'n lemoenboom in swart. Bo die skild op 'n koningsblou perkamentrol is die woorde CLANWILLIAM HOERSKOOL in roomkleur en onder die skild op 'n koningsblou perkamentrol die woorde KENNIS IS MAG, ook in roomkleur.

Administration
Type of Archive: 
Badge