Dr. Jan Lion Cachet

Identity
Identifier: 
ZA TAB #_#_A1580_#
Start Date: 
End Date: 
Level of Description: 
Item
Context
Description
Archivist's notes: 

Skenker: dr. Jan Lion Cachet, 1977; 0,09m; 1 band (A964, A1497, A1623).
-- Verskeie briewe van verskeie familielede van die familie Mare aan mekaar oa van JP Mare (Junior) wat gedurende die Anglo-Boereoorlog vanaf plekke waar die Middelburgse kommando beweeg het, geskryf het, naamlik, Volksrust, Tugela, Glencoe, Wakkerstroom (1899 - 1900) tot hy gewond is tydens die slag van Dullstroom; in Machadodorpse hospitaal opgeneem is. Hier is hy oorlede terwyl twee van sy susters hom verpleeg het.
-- Briewe van die Mare-susters wat almal tydens die Anglo-Boereoorlog met verpleging gehelp het, onderling ea korrespondensie tydens die Anglo-Boereoorlog gevoer tov verpleging.
-- 'n Gediggie, oor Vardy en sy Perd deur Jepette (waarskynlik JP Mare).
-- My Moeder 'n Voortrekker deur PJ Havemann bevattend genealogie van die families Havemann en Mare en ook grepe uit die Groot Trek.
-- In Memoriam vir JP Mare senior (1825 - 1900).

-- Briewe van PJE Erasmus, gevang te Volksrust vanaf die ss Cathalonia en Deadwoodkamp. hom verpleeg het.

Administration
Type of Archive: 
Accession