GROOTFONTEIN AGRICULTURAL COLLEGE (MIDDELBURG, CAPE) LANDBOUKOLLEGE GROOTFONTEIN (MIDDELBURG, KAAP)

Identity
Identifier: 
ZA HER #_#_23/1935: 373_#
Start Date: 
End Date: 
Level of Description: 
Item
Context
Description
Archivist's notes: 

Application/Aansoek: GN/GK 1719: GG/SK 5328: 1954-08-20. Registration/Registrasie: GN/GK 2579: GG/SK 5389: 1954-12-17. Date of certificate/Datum van sertifikaat: 1955-01-20. (A) File/Leernr.: H4/3/1/448
Items registered/Items geregistreer: Uniform en wapen.
-- UNIFORM (COLOURS)/UNIFORM (KLEURE): (a) Omboorsel vir kleurbaadjie en pet: 'n Samestelling van die volgende kleure: Alternatiewe vlootblou, ligblou en ougoud strepe onderskeidelik 5/16 duim, 5/16 duim en 1/8 duim breed. (b) Das: 'n Samestelling van die volgende kleure: Op 'n vlootblou agtergrond en 1 1/8 duim uitmekaar 'n reeks diagonale ligblou en ougoud strepe onderskeidelik 5/16 duim en 3/16 duim breed.
-- BADGE/WAPEN: 'n Skild omlyn in ougoud en verdeel in drie dele. In die boonste linkerdeel, op 'n groen agtergrond 'n voorstelling van 'n ploeg in swart; in die boonste regterdeel, op 'n rooi agtergrond 'n voorstelling van 'n oop boek en in die onderste deel, op 'n ligblou agtergrond, 'n voorstelling van twee horings met die openinge na mekaar en waaruit volstruisvere vertoon. Binne die ovaalvormige oppervlakte wat deur die horings omsluit word, verskyn op 'n ougoud agtergrond 'n hoofletter G in swart. Bo in die skild verskyn op 'n ougoud skyf, die helfte waarvan buite die skild uitstaan, 'n voorstelling van 'n anker in swart met 'n wit tou. Onder aan die skild verskyn op 'n ougoud krul die leuse NON SIBI SED PATRIAE in swart letters.
-- REMARKS/OPMERKINGS: Sien ook 23/1935: 326/21/64.

Administration
Type of Archive: 
Badge
Monday, 13 July, 2020