Aansoek/Application. GK/GN 1768: SK/GG 16018, 1994-10-14. Registrasie/Registration. GK/GN 42: SK/GG 16219, 1995-01-20. Wapenbrief uitgereik/Certificate issued: 1995-02-27 (English). H4/3/1/3679 -- Wapen: Slangsnitsgewys deursnede, regs na die skildhoof en links na die skildvoet, goud en blou, oor die snylyn heen 'n dwarsbalk, slangsnitgewys deursnede van die een in die ander, in die skildhoof links vergesel van 'n blou voel met 'n oop bek en in die skildvoet regs van 'n goue omsiende voel met toe bek. -- Helmteken: 'n Goue aardbol, blou versier, binne-in 'n oop lourierkrans met goue takke en blou blare, en getop met 'n uitkomende rooi vlam. -- Wrong en dekklede: Blou en goud. -- Wapenspreuk: SI AUDIS DISCES -- Arms: Per fess serpentine, dexter to chief and sinister to base, Or and Azure, over the partition line a bar per fess serpentine counterchanged, between in sinister chief a bird with open beak Azure and in dexter base another regardant, the beak closed, Or. -- Crest: An armillary sphere Or, embellished Azure, within an open laurel wreath with sprigs Or and leaves Azure, ensigned with a lowe of flame issuant Gules. -- Wreath and mantling: Azure and Or. -- Motto: SI AUDIS DISCES
Copyright©2016 NARSSA | Site Map | Disclaimer | FAQ | Archived Information
National Archives Building, 24 Hamilton Street, Arcadia | Switchboard 012 441 3200