Aansoek/Application. GK/GN 485: SK/GG 24694, 2003-04-11. Registrasie/Registration. GK/GN 1007: SK/GG 25189, 2003-07-18. Wapenbrief uitgereik/Certificate issued: 2004-02-02 (Afrikaans). H4/3/2/715 -- Wapen: Verhoogd tweelingkepergewys deursnede, die pieke kanteelvormig, blou en silwer in die skildvoet 'n korbeelhuisie tussen regs 'n kareeboom en links 'n windmeul van natuurlike kleur. Die skild is oortop van 'n rustieke goue muurkroon belaai met 'n goue dwarsbalk, daarop 'n ander van blou. -- Wapenspreuk: VOLHOUBARE ONTWIKKELING -- Arms: Per chevron coupled enhanced, the peaks crenelated, Azure and Argent, in base a corbelled house between dexter a karee tree and sinister a windmill proper. The shield is ensigned with a rustic mural crown Or, charged with a bar Or, thereupon another Azure. -- Motto: VOLHOUBARE ONTWIKKELING
Copyright©2016 NARSSA | Site Map | Disclaimer | FAQ | Archived Information
National Archives Building, 24 Hamilton Street, Arcadia | Switchboard 012 441 3200