RAAD OP PLAASLIKE BESTUURSAANGELEENTHEDE LOCAL GOVERNMENT AFFAIRS COUNCIL (voorheen GESONDHEIDSRAAD VIR BUITESTEDELIKE GEBIEDE) (formerly PERI-URBAN AREAS HEALTH BOARD)
Submitted by atom on Sun, 12/07/2020 - 09:51
Identity
Context
Description Archivist's notes:
Toekenning deur Administrateur van Transvaal/Grant by Administrator of the Transvaal. K/N 216/1966: TOK/TOG 3244, 1966-12-14. Naamsverandering/Change of name. GK/GN 2519: SK/GG 12178, 1989-11-17. Wapenbrief uitgereik/Certificate issued: 1969-01-29 (Afrikaans). H4/3/2/116
-- Wapen: In goud, 'n landmetersketting van swart; 'n gekanteelde skildhoof, geskaak van goud en groen.
-- Helmteken: Uitkomende van 'n goue muurkroon, twee aronskelke gestengel en geblaar van natuurlike kleur.
-- Dekklede: Goud en groen.
-- Wapenspreuk: URBES IN RURIBUS
-- Arms: Or, a surveyor's chain Sable placed circlewise; a chief embattled checky Or and Vert.
-- Crest: Out of a mural crown Or, two arum lilies proper.
-- Mantling: Or and Vert.
-- Motto: URBES IN RURIBUS
Administration