Aansoek/Application. GK/GN 1861: SK/GG 9898, 1985-08-23. Registrasie/Registration. GK/GN 444: SK/GG 10120, 1986-03-14. NAMAQUALAND HIGH SCHOOL (SPRINGBOK) Wapenbrief uitgereik/Certificate issued: 1986-03-14 (Afrikaans). H4/3/1/2968 -- Wapen: In blou, 'n ingeboe deurlopende punt, verlaagde hoekige deursnede, silwer en groen, vergesel in die skildhoof regs van 'n goue kokerboom en links van 'n aansiende springbokkop en hals van natuurlike kleur. -- Wapenspreuk: VOLHARD -- Arms: Azure, a pile reversed embowed throughout, per fess dancetty abaisse Argent and Vert, between in chief dexter a quiver tree Or and sinister a springbok head affronte proper. -- Motto: VOLHARD
Copyright©2016 NARSSA | Site Map | Disclaimer | FAQ | Archived Information
National Archives Building, 24 Hamilton Street, Arcadia | Switchboard 012 441 3200