Application/Aansoek: GN/GK 1719: GG/SK 5963: 1957-11-01. Registration/Registrasie: GN/GK 259: GG/SK 6018: 1958-02-21. Date of certificate/Datum van sertifikaat 1958-02-07. (A) File/Leernr.: H4/3/1/1041 Items registered/Items geregistreer: Wapen. -- BADGE/WAPEN: Op 'n swart agtergrond en gedeeltelik omring deur 'n lourierkrans in ougoud, verskyn 'n afbeeldende voorstelling van 'n opkomende son in ougoud bokant 'n rivier in silwer. Bokant die sonstrale verskyn 'n afbeeldende voorstelling van 'n gietpan en rolstaal in silwer. Die opening in die lourierkrans word bo gesluit deur 'n wit rol, met 'n rand van ougoud, waarop die letters I.R.S.C. en Y.O.G.K. in swart onderskeidelik op die linker- en regterkant verskyn. Onder die lourierkrans verskyn p; 'n wit rol met 'n ougoud rand die pleknaam VANDERBIJLPARK in swart letters.
Copyright©2016 NARSSA | Site Map | Disclaimer | FAQ | Archived Information
National Archives Building, 24 Hamilton Street, Arcadia | Switchboard 012 441 3200