VOORTREKKER HIGH SCHOOL (BOKSBURG NORTH) VOORTREKKERHOERSKOOL (BOKSBURG-NOORD)

Identity
Identifier: 
ZA HER #_#_23/1935: 624_#
Start Date: 
0000
End Date: 
0
Level of Description: 
Item
Extent and medium: 
paper
Context
Description
Archivist's notes: 

Application/Aansoek: GN/GK 1909: GG/SK 5981: 1957-12-06. Registration/Registrasie: GN/GK 462: GG/SK 6038: 1958-03-28. Date of certificate/Datum van sertifikaat 1958-03-11. (A) File/Leernr.: H4/3/1/929
Items registered/Items geregistreer: Uniform en wapen.
--UNIFORM (COLOURS)/UNIFORM (KLEURE): (a)Kleurbaadjie: 'n Samestelling van die volgende kleure: ____________ Op 'n donkerblou agtergrond en met tussenruimtes van 2 1/2 duim, afwisselende vertikale ougoud en groen strepe onderskeidelik 1/8 duim en 1/4 duim breed. (b)Rugbytrui: Donkerblou trui en 'n reeks horisontale _________ groen, donkerblou, ougoud, donkerblou en groen strepe, onderskeidelik 1 1/2 duim, 1/2 duim, 1/2 duim, 1/2 duim en 1 1/2 duim, breed, om die bors en moue. (c)Das: 'n Samestelling van die volgende kleure: Op 'n ___ donkerblou agtergrond en met tussenruimtes van 1 duim, 'n reeks afwisselende diagonale ougoud en groen strepe, onderskeidelik 1/8 duim en 1/4 duim breed. (d)Rugbykouse: Donkerblou kouse met 'n omslag bestaande __________ uit ougoud, groen en ougoud strepe, onderskeidelik 1 duim, 1 1/2 duim en 1 duim wyd.
--BADGE/WAPEN: Op 'n donkerblou agtergrond, 'n skild omlyn in ougoud en horisontaal in drie verdeel deur twee ougoud balke. In die boonste gedeelte onder'n alternatiewe donkerblou, ougoud en groen lintrol, verskyn op 'n donkerblou agtergrond afbeeldende voorstelling van twee mieliekoppe in groen en ougoud weerskante van 'n geslote boek. In die middelste gedeelte verskyn op 'n wit agtergrond 'n afbeelding van 'n mynskagtoring in ougoud. Die onderste gedeelte vertoon 'n groen veld. Bo die skild verskyn 'n kakebeenwa in ougoud en onder die skild op 'n wit krul omlyn in ougoud verskyn die leuse VORENTOE in swart letters.

Administration
Type of Archive: 
Badge