Application/Aansoek: GN/GK 682: GG/SK 6056: 1958-05-16. Registration/Registrasie: GN/GK 1309: GG/SK 6106: 1958-09-12. Date of certificate/Datum van sertifikaat 1958-08-19. (A) File/Leernr.: H4/3/1/679 Items registered/Items geregistreer: Uniform en wapen. -- UNIFORM (COLOURS)/UNIFORM (KLEURE): Kleurbaadjie: 'n Samestelling van die volgende kleure: Op 'n bruinrooi agtergrond en met tussenruimtes van 1 1/2 duim, alternatiewe goue en wit vertikale strepe, onderskeidelik 3/8 duim, en 1/2 duim, breed. -- BADGE/WAPEN: Op 'n skild met 'n bruinrooi agtergrond en 'n goue rand, 'n binneste skild van soortgelyke ontwerp, in drie dele ver- deel. In die boonste regterkant 'n afbeeldende voorstelling van 'n proteablom in donkerrooi en silwer op 'n goue agtergrond; in die boonste linkerkant 'n afbeeldende voorstelling van 'n goue appel aan 'n silwer takkie met twee blare; in die onderste helfte 'n voorstelling van twee reekse koppies in silwer wat 'n kloof vorm met die opkomende son in donkerrooi met silwer strale - in die voorgrond voorstellings van appelboompies. Ooreenliggend in die middel die letters JHS in monogram en in die voet van die buitenste skild verskyn op 'n goue rol die leuse ONS PLIG ONS LUS in donkerrooi letters.
Copyright©2016 NARSSA | Site Map | Disclaimer | FAQ | Archived Information
National Archives Building, 24 Hamilton Street, Arcadia | Switchboard 012 441 3200