AFRIKAANSE KRIEKETKLUB (PRETORIA)

Identity
Identifier: 
ZA HER #_#_23/1935: 56/76/61_#
Start Date: 
0000
End Date: 
0
Level of Description: 
Item
Extent and medium: 
paper
Context
Description
Archivist's notes: 

Application/Aansoek: GN/GK 92: GG/SK 20: 1961-06-23. Registration/Registrasie: GN/GK 1050: GG/SK 114: 1961-11-17. Date of certificate/Datum van sertifikaat 1961-12-08. (A) File/Leernr.: H4/3/1/1442
Items registered/Items geregistreer: Naam en wapen.
-- NAME/NAAM: Afrikaanse Krieketklub
-- BADGE/WAPEN: Op 'n groen veld en staande op 'n dik goue dubbellyn, in die agtergrond 'n volledige krieketpaaltjie van goud, en daaroorheen geplaas, op die voorgrond, twee gekruisde krieketkolwe met goue blaaie en silwerhandvatsels, die handvatsels omhoog; tussen die dik dubbellyn en 'n goue basis in die vorm van 'n lint, gespanne soos 'n brug, die woord PRETORIA in silwerskrif; twee goue louriertakke spruit respektiewelik regs en links uit die eindpunte van die basis en omkrans die geheel, terwyl aan die bokant in dik goue letters staan: AK, sodat die wapen min of meer 'n ronde voorkoms het.

Administration
Type of Archive: 
Badge