Aansoek/Application. GK/GN 957: SK/GG 14835, 1993-06-04. Registrasie/Registration. GK/GN 2139: SK/GG 15250, 1993-11-12. Wapenbrief uitgereik/Certificate issued: 1994-02-21 (English). H4/3/1/3477 -- Wapen: Swaelstertvormig deursnede, silwer en groen, 'n regopgeplaaste staf van die een in die ander omwonde van 'n goue slang, in die skildhoof aan weerskante vergesel van 'n rooi vyfblad, goud geknop. -- Helmteken: 'n Regopgeplaaste rooi protea, silwer geknop en groen gestingel en geblaar, voor die stingel 'n goue triquetra, aan weerskante vergesel van 'n vyfblad uit die skild. -- Wrong en dekklede: Groen en silwer. -- Wapenspreuk: AD PRAESTANTIAM -- Arms: Per fess dovetailed, Argent and Vert, a staff erect counterchanged entwined of a serpent Or, between in chief two cinquefoils Gules, seeded Or. -- Crest: A protea flower Gules, seeded Argent and slipped and leaved Vert, in front of the slip a triquetra Or between two cinquefoils from the shield. -- Wreath and mantling: Vert and Argent. -- Motto: AD PRAESTANTIAM
Copyright©2016 NARSSA | Site Map | Disclaimer | FAQ | Archived Information
National Archives Building, 24 Hamilton Street, Arcadia | Switchboard 012 441 3200