Registrasie/Registration. GK/GN 1265: SK/GG 18295, 1997-09-26. Wapenbrief uitgereik/Certificate issued: 1997-10-17 (English). H4/3/3/10 -- Vlag: 'n Reghoekige vlag met die verhoudings twee by drie, met 'n enkele geel horisontale baan een sewende die vlaghoogte oor die middel heen, in die kanton die nasionale vlag van die Republiek van Suid-Afrika soos by Goewerments kennisgewing No. 645 van 5 Mei 1995 geregistreer, en in die vlaghoek die kenteken van die Suid-Afrikaanse Polisiediens, soos by Goewermentskennisgewing No. 1548 van 6 Oktober 1995 geregistreer. -- Flag: A rectangular blue flag, proportions two by three, with a single yellow horizontal stripe one-seventh the width of the flag, across the centre, in the canton the national flag of the Republic of South Africa as registered under Government Notice No. 645 of 5 May 1995, and in the lower fly the badge of the South African Police Service as registered under Government Notice No. 1548 of 6 October 1995.
Copyright©2016 NARSSA | Site Map | Disclaimer | FAQ | Archived Information
National Archives Building, 24 Hamilton Street, Arcadia | Switchboard 012 441 3200