Registrasie/Registration. GK/GN 1265: SK/GG 18295, 1997-09-26. Wapenbrief uitgereik/Certificate issued: 1998-01-21 (English). H4/3/3/90 -- Wapen: Deursnede van rooi en blou, 'n silwer ruit belaai met 'n doringboom van natuurlike kleur, in die skildvoet, oor alles heen twee versmalde golwende dwarsbalke van die een in die ander en in die skildhoof twee goue madeliefies; die skild oortop met 'n kroon bestaande uit 'n goue band versier van blou en ruitvormige rooi Sankralewerk, silwer omsoom en verhoog van ses rooi kraleskywe, elk belaai met 'n ring van goue krale, daartussen dieselfde getal ingeboe kralekantele, ook van goud. -- Skildhouer: Regs 'n gemsbok (Gazella dorcas) en links 'n koedoe (Tragelaphus strepsiceros). -- Spesiale kompartement: 'n Rotsgrond. -- Wapenspreuk: sa k//?a: !a1si ?u1si -- (Letterlik: "Ons gaan goeie lewe", in die San-taal Auni, uit die Kalaharie Gemsbokpark streek van Gordonia). -- Arms: Per fess Gules and Azure, a lozenge Argent charged with a thorn tree proper, in base two barrulets wavy counterchanged and in chief two daisies Or; the shield ensigned of a coronet comprising a circlet Or, embellished of Azure and lozengy Gules San beadwork, fimbriated Argent, heightened of six beadwork torteaux, each charged with an annulet of beadwork Or, therebetween as many merlons embowed of beadwork, also Or. -- Supporters: Dexter on oryx (Gazella dorcas) and sinister a kudu (Tragelaphus strepsiceros). -- Special compartment: A rocky ground. -- MOTTO: sa k//?a: !a1si ?u1si -- (Literally: "We go good life", in Auni, a San language from the Kalahari Gemsbok Park region of Gordinia).
Copyright©2016 NARSSA | Site Map | Disclaimer | FAQ | Archived Information
National Archives Building, 24 Hamilton Street, Arcadia | Switchboard 012 441 3200