Hans die Skipper.

Identity
Identifier: 
ZA NFVSA #_#_FA1308_#
Start Date: 
0000
End Date: 
0
Level of Description: 
Item
Context
Description
Archivist's notes: 

Swart-wit; pos.; FG-meester; beeld; 35 mm.; asetaat; klank; 965 vt.; Afr.; Rol 2 van 11 rolle. Outeursreg: SATBEL. Produksie: AF Prod. en Killarney, 1953.
-- 'n Roman van DF Malherbe is deur die regisseur Bladon Peake tot draaiboek en rolprent verwerk en vir African Film Productions vervaardig as Hans die Skipper (1953). Die rolprent speel af op 'n klein vissersdorpie waar Hans met sy vrou en seun woon. Hans wil he dat sy seun ook visserman word, maar Johan wil nie op die dorpie bly nie. Hoe die vader-seun-konflik opgelos word, is die hooftema van die rolprent. Afrikaanse toneeltalent in die persone van Andre Huguenet, Wena Naude, Gert van den Bergh, Leonie Ross, Elsa Fouche, Willie Herbst en Johan Eloff, is saamgetrek vir die maak van die rolprent. David Millin en Johan Brown was die fotograwe en die eindproduk is geredigeer deur G Ehrlich.

Administration
Type of Archive: 
Film