LAPA Munnik-versameling

Identity
Identifier: 
INE001 #_#_PV130_#
Start Date: 
End Date: 
Level of Description: 
Item
Context
Description
Archivist's notes: 

Hierdie versameling word steeds aangevul. Toestemming vir die raadpleging van hierdie versameling word deur die Direkteur van INEG verleen, na voltooiing van die voorgeskrewe aansoekvorms.
Lourens Albertus Petrus Anderson Munnik is op 3 Augustus 1925 in Kaapstad gebore. Hy behaal die graad MB. CH.B. aan die Universiteit van Kaapstad en praktiseer vir 12 jaar op Dordrecht. In 1962 word hy tot LPR vir Aliwal verkies en in 1966 word hy as LUK, belas met hospitaaldienste, aangestel. Tydens 'n tussenverkiesing in 1972 word hy as LV vir Caledon verkies. Hy word aangestel as administrateur van Kaapland (1975-1979) en behartig die volgende portefeuljes as minister: Gesondheid (1979-1980), Volkswelsyn en Pensioene (1979-1980), Gesondheid, Welsyn en Pensioene (1980-1981), Gesondheid en Welsyn (1982-1983), Pos- en Telekommunikasiewese (1983-1984) en vanaf 1985 Kommunikasie en Openbare Werke.
-- Notule van die Inter-Universitere Konferensie (26.6.1948).
-- Korrespondensie insake die ASB (1948-1949).
-- Naamlys van ASB-lede (1948).
-- Konsep grondwet van die ASB (1948).
-- Inligtingstuk getiteld "What is the A.S.B.?"

Administration
Type of Archive: 
Private Collection