Application/Aansoek: GN/GK 914: GG/SK 5683: 1956-05-25. Registration/Registrasie: GN/GK 1678: GG/SK 5739: 1956-09-14. Date of certificate/Datum van sertifikaat 1956-09-06. (A) File/Leernr.: H4/3/1/867 Items registered/Items geregistreer: Wapen. -- BADGE/WAPEN: 'n Sirkelvormige embleem in silwer met die woorde DISCOVERS, ONTDEKKERS op 'n kokaltblou rand. In die middel, bo-op 'n voorstelling van 'n opgaande son met goue strale, 'n staf. Bokant die staf, 'n Florence Nightingale-lamp waarop twee slange gevleg is. Die embleem rus op 'n rol met die leuse SERVAM HOMINES daarop.
Copyright©2016 NARSSA | Site Map | Disclaimer | FAQ | Archived Information
National Archives Building, 24 Hamilton Street, Arcadia | Switchboard 012 441 3200